Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Beroepsjagter/Plaas Werk » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Beroepsjagter/Plaas Werk Beroepsjagter/Plaas Werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Beroepsjagter/Plaas Werk

R11 000.00

EK is 22 jaar oud en soek graag die geleentheid om nader aan my familie te kom. Ek is tans werksaam in Limpopo maar sal graag terug wil gaan vrystaat/Noord kaap toe. 

 

Ek leer maklik en is bereid om enige werk te doen wat verband hou met plaas werk. Ek is hardwerkend en sal defnitief n bate wees tot u boerdery.  

Vorige2 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Kontak Eliasmatthysen via e-pos
Geadverteer deur: Eliasmatthysen.
'n soeknet lid sedert 2020-01-13.
Alle advertensies deur Eliasmatthysen.
Lime Acres - Noord-Kaap

382 besigtigings.
Geadverteer op 2020-01-13 08:38:53.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!