Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Benodig 'n BARMHARTIGE SAMARITAAN » Gesoek en Gevind » Gemeenskap » Soek » soeknet.co.za

Benodig 'n BARMHARTIGE SAMARITAAN Benodig 'n BARMHARTIGE SAMARITAAN  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Benodig 'n BARMHARTIGE SAMARITAAN

Ons is twee pensionarisse wat verleë is oor 'n woonhuis. Dit kan op die dorp wees of of 'n plaas.

Ons bly tans op 'n plaas maar is te ver van ons kinders af. Enige plek in die Eden distrik sal gaaf wees.

Ons is ook bereid om ligte takies te verrig.  Ook rekenaar vaardig.

Vorige2 van 6Volgende
Adverteer nou GRATIS in Gesoek en Gevind

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Gesoek en Gevind.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Huurplaas sal kan kontak.
Geadverteer deur: Huurplaas
Alle advertensies deur Huurplaas.
'n soeknet lid sedert 2011-03-06.
Waverley - Pretoria - Gauteng

794 besigtigings.
Geadverteer op 2017-01-25 08:11:15.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.