Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Aangebied » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Bemarkings persoon benodig » Ander » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Bemarkings persoon benodig Bemarkings persoon benodig  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Bemarkings persoon benodig

R6.50
Foto 1: Bemarkings persoon benodig

Nasionale maatskappy benodig bemarkings personeel in opvoedkundige veld in beide hul Krugersdorp en Klerksdorp tak.

Ouderdom 25+, goeie mense verhoudinge, eie vervoer en selfoon. Opleiding word verskaf.

Geen deur tot deur. Engels en afrikaans sprekend, Geen ondervinding nodig  Faks cv na 086 584 6102.(Klerksdorp Tak)

Epos: cv na marelize.hpm@gmail.com ( Krugersdorp Tak) antoinette.hpm@gmail.com (Klerksdorp Tak)

Vorige23 van 60Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Kontak Hpm westrand via e-pos
Geadverteer deur: Hpm westrand.
'n soeknet lid sedert 2015-01-29.
Alle advertensies deur Hpm westrand.
Krugersdorp - Gauteng
Kaart vir Krugersdorp,Gauteng,Suid Afrika

4193 besigtigings.
Geadverteer op 2015-01-29 13:44:19.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.