Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Bees en Wildplaas bestuurder gesoek » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Bees en Wildplaas bestuurder gesoek Bees en Wildplaas bestuurder gesoek  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Bees en Wildplaas bestuurder gesoek

R25 000.00

Familie boerdery met boerdery belange in die Limpopo bosveld en in die Kalahari verlang die dienste van bekwame plaas bestuurders in die onderskeie provinsies.

Intensiewe Bees,Boerbok en Eland boerdery vertakkings,verlang dus persone wat bereid is om deel te word van die boerdery om met my in verbinding te tree.

Verlang jong getroude manne wat regtig wil vooruit gaan om asb in verbinding te tree vir n afspraak. 

1 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy C g sal kan kontak.
Geadverteer deur: C g.
'n soeknet lid sedert 2020-07-25
Alle advertensies deur C g.
Baillie Park - Potchefstroom - Noordwes

332 besigtigings.
Geadverteer op 2020-07-25 10:14:31.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!