Soek Tuisblad » Soek  » Troeteldiere » Honde
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Basset tefies » Honde » Troeteldiere » Soek » soeknet.co.za

Basset tefies Basset tefies  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Basset tefies

R1 200.00

3 basset hound tefies te koop aangebied. Hulle is tans 7weke oud en is klaar geent en ontwurm. 2 is baie bont en een is baie donker soos die Pa. Ongelooflik lief vir mense en baie kinder vriendelik. Kontak my gerus enige tyd van die dag. Fotos op aanvraag.

Adverteer nou GRATIS in Honde

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Honde.

Kontak Bassetmerchant via e-pos.
Selfoon Nommer:0769221012
Geadverteer deur: Bassetmerchant
'n soeknet lid sedert 2011-10-25.
Alle advertensies deur Bassetmerchant.

De Rust - Senekal - Vrystaat

3018 besigtigings.
Geadverteer op 2011-10-25 16:24:55.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.