Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Assuransie Makelaar » Makelaars » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Assuransie Makelaar Assuransie Makelaar  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Assuransie Makelaar

R5 000.00

Assuransie Makelaars Gesoek

Begin 'n opwindende loopbaan in Assuransie. Geen ondervinding nodig nie. Opleiding word verskaf.

Persone met hulle eie vervoer en matriek kan aansoek doen. Hierdie is nie 'n "call centre" of "cold calling" pos nie.

Vervoer en verblyf onkostes word betaal asook basiese salaris van R5000 en kommisie. Basiese salaris gaan op soos portefeulje groei. 

1 van 4Volgende
Adverteer nou GRATIS in Makelaars

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Makelaars.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Charlieb sal kan kontak.
Geadverteer deur: Charlieb
Alle advertensies deur Charlieb.
'n soeknet lid sedert 2015-03-25.
Van Riebeeckpark - Kemptonpark - Gauteng

1233 besigtigings.
Geadverteer op 2015-03-25 15:05:56.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.