Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Argiteks Tegnoloog » Argitektuur » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Argiteks Tegnoloog Argiteks Tegnoloog  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Argiteks Tegnoloog

R30 000.00

Ek is n Argiteks Tegnoloog en soek werk in Argitektuur of anders ruimte beplanning. Werk die afgelope 4 jaar hoofsaaklik

op KFC projekte en doen die nuwe geboue/ontwikkelings met al die munisipale goedkeuring planne en konstruksie planne.

Ek was ook verantwoordelik vir die 'Fitment' wat die interne afwerkings behels. Ek teken nou op Autocad maar kan ook op Caddie teken.

Ek onlangs op Revit begin werk en is bereid om verder te leer. Kontak my gesrus en ek is ook gerigistreer by SACAP.

Vorige2 van 5Volgende
Adverteer nou GRATIS in Argitektuur

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Argitektuur.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Gailhoug sal kan kontak.
Geadverteer deur: Gailhoug
Alle advertensies deur Gailhoug.
'n soeknet lid sedert 2015-06-10.
Bellville - Wes Kaap
Kaart vir Bellville,Wes Kaap,Suid Afrika

GPS: -33.8942695, 18.6294384

1218 besigtigings.
Geadverteer op 2015-06-10 09:00:14.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.