Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Annique Gesondheids Produkte » Gesondheid » Skoonheid en Gesondheid » Soek » soeknet.co.za

Annique Gesondheids Produkte Annique Gesondheids Produkte  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Annique Gesondheids Produkte

Annique - Tee Terapie en Aanvullers

Annique het n verkeidenheid tee - Rooibos gekombineer met kruie. Rooibos self is baie ryk aan minerale, anti-oksidant en het n hoe inhoud van Vitamine C (15.7mg op n 100g). Dit is ook vry van kafiene en het min Tannien. Tannien belemmer die absorpsie van minerale.

Roobostee is: Anti allegies, Anti inflammatories, Anti spasmodies, Anit viraal, Anti verouderend.

Dit word aanbeveel vir mense met hoofpyn, versteurde slaap patrone, ligte depressie en hipertensie. Rooibos verlig ook maag en spysverterings probleme soos naarheid, sooibrand, maagsere en hardlywigheid.

Annique het n wye verskeidenhied tee - Ontspannings Tee met Wilde Jasmyn wat ontspanning aanmoedig, Maag tee met kruisement wat gebruik word vir hoofpyn, pyn, maagkwale, bronchiale infeksie, koors en verkoue, Blaas en Nier tee met bucha wat gebruik word vir sinus, suikersiekte hooikoors en neuskongestie, Nagrus tee met melissa blare vir slaaploosheid, dit het n kalmerende effek. Annique het ander tee ook beskikbaar.

Annique het ook n reeks Vitamines en aanvullers beskikbaar.

Meta Boost, Body Tone, Multi Wonders, CalciMight, B-Controlled en nog baie baie meer.

Vir meer inligting kontak my gerus.

 

 

Vorige40 van 56Volgende
Adverteer nou GRATIS in Gesondheid

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Gesondheid.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Gerdajansen sal kan kontak.
Geadverteer deur: Gerdajansen
Alle advertensies deur Gerdajansen.
'n soeknet lid sedert 2012-02-17.
Pretoria - Gauteng

8293 besigtigings.
Geadverteer op 2012-02-17 19:30:22.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.