Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Algemene plaaswerk, herstelwerk(nie n voorman) » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Algemene plaaswerk, herstelwerk(nie n voorman)  Algemene plaaswerk, herstelwerk(nie n voorman)  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Algemene plaaswerk, herstelwerk(nie n voorman)

R5 000.00

Pos beskikbaar as algemene werker.

Moet fisies gesond en fiks wees.

Moet sommige naweke ook beskikbaar wees.

Kennis van beeste ,skape, varke, weiding, kampe span, herstelwerk aan implemente, bou en verbeterings, loodgieterswerk. 

 Werk word self gedoen en nie gedelegeer.

 Indien getroud is werk as huishoudster beskikbaar by gastehuise. Moet kan skoonmaak, linne was en stryk en leer van besprekings en gastehuisbestuur.

 

Vorige2 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Ashton wold estate sal kan kontak.
Geadverteer deur: Ashton wold estate .
'n soeknet lid sedert 2020-01-06
Alle advertensies deur Ashton wold estate .
Umgeni Lgd - Howick - Kwazulu-Natal

120 besigtigings.
Geadverteer op 2020-01-06 17:11:39.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.