Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

algemene plaas voorman » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

algemene plaas voorman algemene plaas voorman  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

algemene plaas voorman

ek is 24 en is opsoek na werk op n plaas,  ek is tans in amerika op n plaas doenig met graan, sal vroeer terug keer na SA as so verlang word,het goeie graan ondervinding.ek is bereid om teen n minimum salaris te werk vir n maand of 2 3 om myself te bewys,

my sterkpunte is, graan, instandhouding van werktuie en toerusting, het goeie meganika ondervinding, kan met grondverskywings masjienerie werk en het n kode 14 met openbare bestuurs permit.

ek kan gebel word op my vsa nommer of per e pos beryk word

Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Martindw via e-pos.
Telefoon Nommer:0012172746650 (vsa)
Selfoon Nommer:0794907256
Geadverteer deur: Martindw
'n soeknet lid sedert 2009-08-22.
Alle advertensies deur Martindw.

Reitz - Vrystaat

9602 besigtigings.
Geadverteer op 2009-08-22 18:06:51.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.