Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Algemene bestuurder - Landbou sektor » Landbou » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Algemene bestuurder - Landbou sektor Algemene bestuurder - Landbou sektor  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Algemene bestuurder - Landbou sektor

TERRA TILL is ‘n innoverende landbou maatskappy en invoerder van HORSCH planters en implemente.

TERRA TILL het ‘n vakante pos beskikbaar vir ‘n algemene bestuurder by sy kantore op die plaas buite Carletonville.

 

Pligte behels:

-          Algemene bestuur en administrasie

-          Bestuur van personeel

-          Bemarking, demonstrasies & verkope

-          Stel van verkoopsdoelwitte en verseker dit word behaal

-          Kliënte- en handelaarsbesoeke op ‘n gereëlde basis  

 

 Kwalifikasie en vaardighede:
   

-          Vorige ervaring van ‘n bestuursposisie in die landbou bedryf (Minimum 3 jaar)

-          Kennis en ondervinding in die verkoop van landboutoerusting

-          Praktiese kennis in elektronika en presisie stelsels

-          Microsoft office geletterd wees

-          Goed tweetalig wees en moet onafhanklik kan funksioneer

-          Dinamies met goeie probleem oplossingsbenadering.

 

? Markverwante salarispakket met medies en pensioen, kommissie en ‘n voertuigtoelaag word aangebied. Die vergoedingspakket sal bepaal word na gelang van ondervinding en/of kwalifikasie.

 

Stuur ‘n kort CV na:

vacancies.terratill@gmail.com

Aansoeke sluit 8 Maart 2020

1 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Terratill via e-pos
Geadverteer deur: Terratill.
'n soeknet lid sedert 2020-02-27.
Alle advertensies deur Terratill.
Monument Uit 1 - Krugersdorp - Gauteng

100 besigtigings.
Geadverteer op 2020-02-27 08:25:09.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.