Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Akademiese Vryheid en Bevryding » Akademies » Besigheid en Sake Indeks » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 15.22Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 16.88Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 18.62Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 10.29Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 11.43Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1431Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 15.47Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.15Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.4542Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 15.16Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 1.89Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0082Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0421Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 15.16Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0017Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0725Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0165Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 0.9932Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 0.9935Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4223Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 8.50Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1271Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 3.87Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 5.28Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 1.16Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 10.97Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 10.97Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.12Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0045Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 0.9935Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2123Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 7.60Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 5.68Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0513Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0496Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 1.88Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 8.60Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.28Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 7.40Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 1.97Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.38Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 1.94Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0319Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1441Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 39.46Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 0.9808Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7659Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 0.8508Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2766Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0016Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0017Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0010
Akademiese Vryheid en Bevryding Akademiese Vryheid en Bevryding  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Akademiese Vryheid en Bevryding

R38 000.00
Foto 1: Akademiese Vryheid en Bevryding
Foto 2: Akademiese Vryheid en Bevryding
Foto 1: Akademiese Vryheid en Bevryding
Foto 2: Akademiese Vryheid en Bevryding

Angelique

Ek gee jou agtergrondinligting, ook indien daar van jou vriende, kennisse of kollegas is wat sou belang stel.

Kortliks:

·         Ons skolegroep waar die poste beskikbaar is, is dié leidinggewende privaatskolegroep in China en is genoteer op die NYSE.          

·         'n Onderhoud word met HR geskeduleer nadat 'n Engelse CV ontvang is. Tydens die onderhoud probeer HR bepaal of jy by ‘n klasgee-situasie sal inpas waar daar maksimum 14 kinders per klas is, gepaste benutting van tegnologie, ens. Die kinders is 12 jaar oud en jonger en lewe in 'n kultuur waar onderwysers gerespekteer en waardeer word.

·         Elke onderwyser kry ‘n Chinese onderwys-assistent wat die onderwyser behulpsaam is in die klas. 

·         Alle lesse is reeds uitgewerk.

·         Vyf werksdae per week.

·         Hulp met die verkryging van ‘n paspoort, wettige werksaanbod deur skool om die Z-werksvisum te verkry, werksvisum wat deur Chinese ambassade geverifieer en bevestig word.

·         Vlug na China word deur skolegroep betaal, ontvangs op lughawe, asook eerste twee weke in hotel word deur skolegroep betaal om voorsiening te maak vir oriëntering en opleiding en om verblyf te vind.

·         China is ‘n veilige land en jy word as westerling en onderwyser gewaardeer deur kinders, ouers en skoolbestuur asook die gemeenskap. 

·         Mediese dekking is by jou pakket ingesluit.

·         HR sal ‘n salarisaanbod met jou bevestig en jou beginsalaris sal waarskynlik minimum R34 000 tot R36 000  - ná belasting afgetrek is! – wees. 

·         Die meeste onderwysers verdien nog ‘n verdere ná belaste R5 000 tot R12 000 per maand deur addisionele klasse aan te bied. Hierdie is slegs 'n aanduiding van wat sommige onderwysers se inkomste is.  Die salarispakket word tydens die onderhoud aangebied en alle praktiese aspekte en prosesse bv  wettige werksaanbod, Z-visum, polisieklaring ens word skriftelik bevestig.

 Daar is soveel meer interessanthede wat van belang kan wees bv. veiligheid, kwaliteit lewe, interaksie met ander onderwysers van ander lande, verblyf, eetgewoontes. Groente, vis en hoender is goedkoop, vleis en koffie by ‘n restaurant is duur. En China is 'n baie baie mooi land! Google en mens is verstom.

Sou 'n onderwyser saam met vriende gaan help dit onder andere met verblyf. Verblyf is duur - van R6 000 tot R14 000 en selfs meer indien baie luuks geleef word - indien ‘n woonstel gedeel word kan daarop gespaar word. In die meeste woonstelle is wi-fi limietloos en gratis.

Openbare vervoer is goedkoop en orals toeganklik. Daar is waarskynlik meer as ‘9 million bicycles’ in Beijing. Busse en treine en sneltreine neem mens orals.

Indien daar van jou vriende of kennisse is wat ten minste enige B-graad het (nie noodwendig in onderwys nie), nie ‘n kriminele rekord het nie, laat hulle asb ‘n CV in Engels na my stuur. Die minimum vereiste is 'n B-graad.

Enige vrae? Moenie huiwer om te skakel en te vra nie. Laat ‘n boodskap of stuur 'n e-pos indien ek dalk op die spesifieke oomblik besig is – ek sal terug skakel.

Jou ouers is ook baie welkom om my te skakel. Enige tyd. Dit is vir enige ouer belangrik om te weet dat hulle kinders veilig en gelukkig is. Ons kan 'n Skype-onderhoud hiervoor gebruik of enige ander gepaste medium.

Bel my asseblief indien daar aspekte is wat jy verder sou wou bespreek - ek help graag.

Groete

Coenraad Bekker
072 631 6228
coenraadb4@gmail.com
Vorige2 van 9Volgende
Adverteer nou GRATIS in Akademies

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Akademies.

Kontak Onderwys vakatures teacher vacancies via e-pos.
Telefoon Nommer:0726316228
Selfoon Nommer:0726316228
Geadverteer deur: Onderwys vakatures teacher vacancies
'n soeknet lid sedert 2018-09-20.
Alle advertensies deur Onderwys vakatures teacher vacancies.

Tres Jolie - Johannesburg - Gauteng

276 besigtigings.
Geadverteer op 2018-09-20 22:50:00.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.