Soek Tuisblad » Soek  » Boeke » Kinder Boeke
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Afrikaanse Kinderstories vertel deur die storieman, Hinkelman die Storieverteller » Kinder Boeke » Boeke » Soek » soeknet.co.za

Afrikaanse Kinderstories vertel deur die storieman, Hinkelman die Storieverteller Afrikaanse Kinderstories vertel deur die storieman, Hinkelman die Storieverteller  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Afrikaanse Kinderstories vertel deur die storieman, Hinkelman die Storieverteller

R387.00
Foto 1: Afrikaanse Kinderstories vertel deur die storieman, Hinkelman die Storieverteller

Hierdie lekkerluister CDs verskyn saam met volkleur A4 boeke met 24 bladsye elk waaruit die kind kan saamlees soos hy na die stories luister.  Die stories word vertel deur 'n storieman, Hinkelman die storieverteller, wat dit uit sy groot storieboek laat verskyn.  Maar eers moet die kinders hom help om die storieboek te soek!

 

Daar sal 12 volumes van "Afrikaanse Kinderstories" vrygestel word, voorgelees deur Anrich Herbst, Antoinette Louw en Lorraine du Toit. 

Stories in Volume 1:

1.  Tokkie Tandmuis

2.  Klipsop

3.  Die vyftiende seuntjie

4.  Ignatius Mier

Vorige13 van 24Volgende
Adverteer nou GRATIS in Kinder Boeke

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Kinder Boeke.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Annaemm sal kan kontak.
Geadverteer deur: Annaemm
Alle advertensies deur Annaemm.
'n soeknet lid sedert 2010-07-19.
Parow - Wes Kaap
Kaart vir Parow,Wes Kaap,Suid Afrika

GPS: -33.9067916, 18.5808115

8083 besigtigings.
Geadverteer op 2012-06-04 13:46:56.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!