Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
 Soek Advertensie
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.
Aflosjuffrou vir kraamverlof pos beskikbaar by Kleuterskool Aflosjuffrou vir kraamverlof pos beskikbaar by Kleuterskool  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.

Aflosjuffrou vir kraamverlof pos beskikbaar by Kleuterskool

Foto 1: Aflosjuffrou vir kraamverlof pos beskikbaar by Kleuterskool

Ons het 'n aflospos beskikbaar in ons 4 tot 5 jarige klassie by ons Kleuterskool in Durbanville. Ons soek 'n vriendelike, positiewe, spontane, netjiese juffrou met eie vervoer. Dit mag dalk lei tot 'n permanente aanstelling, omdat ons mooi uitbrei en groei op die oomblik. Stuur jou CV en 'n kop en skouer foto na kantoor@akademiekleuters.co.za
1 van 32Volgende
Adverteer nou GRATIS in Onderwys en Opvoeding

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Onderwys en Opvoeding.

 
Kontak Kleuterakademie via e-pos
Geadverteer deur: Kleuterakademie.
'n soeknet lid sedert 2019-01-29.
Alle advertensies deur Kleuterakademie.
Durbanville - Wes Kaap
Kaart vir Durbanville,Wes Kaap,Suid Afrika

169 besigtigings.
Geadverteer op 2019-01-29 13:36:42.
WhatsApp Iemand.
 

2019-04-18 14:49:55 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.22902 sekondes vir 3.80.128.196