Afgetrede egpaar gesoek vir toesighouding op plaas » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

 Soek Advertensie
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.
Afgetrede egpaar gesoek vir toesighouding op plaas Afgetrede egpaar gesoek vir toesighouding op plaas  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Afgetrede egpaar gesoek vir toesighouding op plaas

Self onderhoudende afgetrede egpaar gesoek vir toesig en deeltydse hulp op plaas in ruil vir gratis verblyf, elektrisiteit en water

Eie vervoer vereiste.

 Plaas in Witbank/ Emalahleni omgewing, Mpumalanga. 

 

Vorige12 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Shalom boerdery sal kan kontak.
Geadverteer deur: Shalom boerdery.
'n soeknet lid sedert 2018-03-20
Alle advertensies deur Shalom boerdery.
Witbank - Mpumalanga

1718 besigtigings.
Geadverteer op 2018-03-20 09:50:48.
WhatsApp Iemand.