Soek Tuisblad » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

FJS se advertensies op soeknet.co.za

 soeknet.co.za » Soek Tuisblad > Fjs van Wittedrif - Wes-Kaap
Lewensversekering sakpas in jou taal.
Jakkelshond X Fellhound
2 Maande oue hondjies, foxhound x fellhound. Uit goeie werkende ouers. R800 stuk. Skakel Francois, 0762862753 Suid-Kaap 
Walliese ponies
Walliese ponies en walliese ponie x saalperd kruisings te koop. Skakel Henk 0726286232Suid-Kaap, Plettenbergbaai
Brahman bulle te koop
Jong rooi en wit Brahman bulle te koop uit registreerde kudde.  Skakel Henk 0726286232Suid-Kaap, Plettenbergbaai
Saalperde
Geleerde Saalperde en ook jong ongeleerde saalperde te koop. Skakel Henk 0726286232Suid-Kaap, Plettenbergbaai
Wedvlugduiwe
2 Jong duiwe(Koopmans) te koop vir stock. Pa kom direk van Gerhard Koopman.  R1000 stuk
 

Geadverteer deur: Fjs van Wittedrif - Wes-Kaap 'n soeknet lid sedert 2009-07-22
Kry jou Pick & Pay Kaart en spaar!