Soek Tuisblad » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Ratel se advertensies op soeknet.co.za

 soeknet.co.za » Soek Tuisblad > Ratel van Zeerust - Noordwes
Bederf jou brak!
Bosveld gemsbokke te koop
R10 000.00
Tien gemsbokke afkomstig van n hartwater Bosveld plaas te koop.Gemsbokke sal in Maart 2016 passief gevang word. Gemsbokke is al 30 jaar gevestig ...
Koedoebulle te koop
R20 000.00
Tien koedoebulle afkomstig van n hartwater Bosveld plaas te koop vanaf Maart 2016. Koedoes sal passief gevang word. Jong bulle van tot 48" s...
Waterbokbulle te koop
R12 000.00
10 Waterbokbulle afkomstig van n hartwater Bosveld plaas. Waterbokke sal passief gevang word vanaf Maart 2016.
Bosbokramme te koop
R15 000.00
10 Bosbokramme te koop afkomstig van n hartwater Bosveldplaas. Ramme sal passief gevang word vanaf Maart. Goeie genetika, n 19" ram gejag uit hie...
Blouwildebeesbulle te koop
R5 000.00
50 Blouwildebeesbulle te koop afkomstig vanaf n hartwater Bosveldplaas. Bulle tot 26" is beskikbaar teen R5 000. Groter bulle teen onderhandelbar...
Rooibokramme te koop
R3 000.00
150 Ramme afkomstig van hartwater Bosveld plaas te koop. Ramme sal passief gevang word en in groepe van 5 of meer verkoop word vanaf Maart 2016.
 

Geadverteer deur: Ratel van Zeerust - Noordwes 'n soeknet lid sedert 2016-02-22
Bederf jou brak!