Soek Tuisblad » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Viv se advertensies op soeknet.co.za

 soeknet.co.za » Soek Tuisblad > Viv van Groenkloof - Gauteng
Hou op sukkel, kom kry 'n lening teen kompiterende rentekoerse vandag nog.
Kunsklasse
Ek gee ekstra kunsklasse vir studente en kinders. Kontak my gerus indien jy met enige aspek van kuns sukkel. Vivia Oosthuizen
Kunsklasse
Ek gee ekstra kunsklasse bv. profielstudies, portretstudies, hande en voete, tekstuur, ens. Kontak my gerus indien jy sukkel met sekere aspekte van ku...
TUT kunsdepartement
Hi ek soek 'n saamrygeleentheid na TUT kunsdepartement in die stad op die hoek van Du Toit en Struben. Ek help betaal aan jou petrol. Dankie Jaco Oost...
Kunsklasse
Ek gee al 15 jaar kuns klasse in Pretoria vir volwassenes en ook vir kinders. Opgeleide onderwyser. Kontak my gerus vir meer besonderhede. Ek&nbs...
Kunsklasse
Ek gee kunsklasse in olieverf vanaf gevorderd tot beginners. Ek bly in Pretoria. Kontak my gerus. Ons hou 'n uitstalling aan die einde van die jaar en...
 

Geadverteer deur: Viv van Groenkloof - Gauteng 'n soeknet lid sedert 2009-04-30
Kom speel en wen!