Soek Tuisblad » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

NW Gamedealers se advertensies op soeknet.co.za

 soeknet.co.za » Soek Tuisblad > Nw gamedealers van Baillie Park - Potchefstroom - Noordwes
Swart Rooibok ramme beskikbaar
R245 000.00
8 swart rooibok ramme beskikbaar. 14/15 maande oud. R245 000 stuk, BTW uitgesluit, gelewer op koper se vervoer. Thabazimbi omgewing. Kontak my by 073 ...
Geel blesbok pakkie beskikbaar
R700 000.00
Pakkie bestaan uit: 1 volwasse geel teel ram, 5 volwasse geel ooie, 4 geel lammers (geslagte nog onbekend), 1 split ooi, 3 wit ooie. 
Swart rooibok ram beskikbaar
R260 000.00
Swart rooibok ram beskikbaar. 13 maande oud. Loop tans in Hartwater gebied. Vir meer inligting, kontak Nicolene by 073 867 7805. NW Gamedealers
Njala teel pakkies te koop
R12 500.00
Ons begin weer 19 Februarie njalas vang. Elke teel pakkie van 10 diere bestaan uit 8 volwasse (moontlik dragtige) ooie en 2 jong bulle. Prys; R12 500 ...

Geadverteer deur: Nw gamedealers van Baillie Park - Potchefstroom - Noordwes 'n soeknet lid sedert 2014-02-12