Soek Tuisblad » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

WMMULLER se advertensies op soeknet.co.za

 soeknet.co.za » Soek Tuisblad > Wmmuller van Carnarvon - Noord-Kaap
Bederf jou brak!
Dragtige Merino Ou Ooie
R900.00
100 Dragtige Merino Ou Ooie. 50 dragtig gescan, 50 sigbaar dragtig. Karoo, Victoria Wes area. R900 onderhandelbaar.
Merino jong ooie
R900.00
160 Merino jong ooie, 6 tot 7 maande oud met wol op te koop. Karoo, Loxton area. Prys R900 / ooi, BTW Uitgesluit  
Volstruise te koop
R1 000.00
Plus minus 240 volstruise te koop. Hulle weeg ongeveer 50kg gemiddeld en die prys is R20/kg, dus ongeveer R1000 per volstruis. Die prys is onderhandel...

Geadverteer deur: Wmmuller van Carnarvon - Noord-Kaap 'n soeknet lid sedert 2011-11-09
Bederf daai spesiale een.