Soek Tuisblad » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

SBreed se advertensies op soeknet.co.za

 soeknet.co.za » Soek Tuisblad > Sbreed van Senekal - Vrystaat
Huis in Vanderbijlpark te koop
3 Slaapkamers, 1 studeerkamer, eet- en sitkamer.  Baie mooi groot kombuis.  2 Geteelde badkamers.  Blokkiesvloere, baie ruim en geselli...
Huis in VanZylstraat Brandford
Baie netjiese, nuut uitgeverfte, nuwe matte 3 slaapkamers, 2 badkamers, eet en sitkamer huis in Brandford.  Rondawel met eie badkamer. ...
2 Huise in Winburg saam te koop
2 Huise saam verkoop, een huis kan later appart verkoop word.  Groot erwe, langs mekaar.  Nuut uitgeverf, dak geverf, nuwe geyser, nuwe matt...
Woonstel in Nelspruit te koop
3 ruim kamers, badkamer, kombuis met nuwe stoof, oopplan sit en eetkamer.  Stoep met diewering.  Diewering en veiligheidshekke.  Nuut u...
Woonstel in Nelspruit met besigheidsregte, ideaal vir enige besigheid
Ruim 3 kamer woonstel met besigheidsregte, in besigheidsarea te Nelspruit te koop.  Nuut uitgeteel, nuut geverf, diewering en veiligheidshekke, n...
Die Ou Herberg, Winburg, omskep in permanente behuising
10 kamers, aangepas met elk 'n toilet, stort en wasbak, word verhuur vir gemiddeld R800.00 per maand, met waglys vir nog kamers.  Gebou op twee e...
 

Geadverteer deur: Sbreed van Senekal - Vrystaat 'n soeknet lid sedert 2010-08-10