Soek Tuisblad » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

anlyne@seeff.com se advertensies op soeknet.co.za

 soeknet.co.za » Soek Tuisblad > Anlyne@seeff.com van Noorsekloof - Jeffreysbaai - Oos-Kaap
Kry goedkoper karversekering nou.
'n Werklike winskoop teen hierdie prys! - Jeffreysbaai
'n Werklike winskoop teen hierdie prys! - Jeffreysbaai
R860 000.00
Hierdie deel-titel huis in veiligheids kompleks is 'n wonderlike geleentheid vir jou ideale vakansie of permanente woning by die see! Met dubbel motor...
Jeffreysbaai / Kry die Tuscan vakansie gevoel!
Jeffreysbaai / Kry die Tuscan vakansie gevoel!
R550.00
Geniet die stil en rustige atmosfeer van Astonbaai in hierdie sekuriteits kompleks.  Lieflike dubbel verdiepping eenheid met buite braai geriewe ...
Jeffreysbaai / Sommer baie spasie
Jeffreysbaai / Sommer baie spasie
R1 180 000.00
Wonderlike geleentheid - herstel hierdie 4 slaapkamerhuis met ekstra 'woonstel' area.
Jeffreysbaai / PASSOP! Hy's gelaai!
Jeffreysbaai / PASSOP! Hy's gelaai!
R770 000.00
Gelee naby die nuwe Fountains winkel sentrum en onlangs 'nuut oorgedoen'.  Bakgat uitleg en meer huis vir geld!
Jeffreysbaai / Kort net 'n bietjie grimering
Jeffreysbaai / Kort net 'n bietjie grimering
R795 000.00
Netjiese huis naby aan die Fountains winkel sentrum met baie potentiaal.
Jeffreysbaai / 'n Plekkie om jou hart op te hang
Jeffreysbaai / 'n Plekkie om jou hart op te hang
R800 000.00
Ruim kamers netjies in gepas.  Huis is naby aan die Victory Skool gelee.
Jeffreysbaai / Toe sluit en gaan...
Jeffreysbaai / Toe sluit en gaan...
R645 000.00
Die eenheid is gelee naby die Checkers en Spar winkel sentrums en omtrent loop afstand vanaf die strand.Anlyne Visagie 072 772 3426 of anlyne@seeff.co...
Jeffreysbaai / GELEENTHEID!
Jeffreysbaai / GELEENTHEID!
R590 000.00
Groot 4 slaapkamer eenheid perfekte ligging and omtrent a blok vanaf die strand.
Jeffreysbaai / Gemaklik
Jeffreysbaai / Gemaklik
R585 000.00
Hierdie woonstel bied privaatheid, 'n uitsig van die see en is teen die regte prys!Anlyne Visagie 072 772 3426 of anlyne@seeff.com 
Jeffreysbaai / Geklee met styl
Jeffreysbaai / Geklee met styl
R675 000.00
Pragtige eenheid gelee in die midde van Jeffreysbaai.  Oopplan leef vertrekke met buite braai.Anlyne Visagie 072 772 3426 of anlyne@seeff.com&nbs...
Jeffreysbaai / Oulik...
Jeffreysbaai / Oulik...
R615 000.00
...en op sy plek.  Gelee naby aan die winkels en in 'n sekuriteits kompleks.Anlyne Visagie 072 772 3426 of anlyne@seeff.com 
Vakansie Verhuring
Laat ek jou help om die perfekte vakansie huis te kry hier in Jeffreysbaai! Gee my 'n lui/epos jy weet nooit....

Geadverteer deur: Anlyne@seeff.com van Noorsekloof - Jeffreysbaai - Oos-Kaap 'n soeknet lid sedert 2010-02-08
Kry jou Pick & Pay Kaart en spaar!