Soek Tuisblad » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Meyer2021 se advertensies op soeknet.co.za

 soeknet.co.za » Soek Tuisblad > Meyer2021 van Eltoro Park - Kimberley - Noord-Kaap
Bederf jou brak!
Sonder Frille en Fieterjasies
Sonder Frille en Fieterjasies
Ek vind om met grafieke te hekel baie makliker is as geskrewe woord. Daarom het ek n hekelboek saamgestel met grafieke wat maklik hekel. https://...
What? Crochet jellyrolls
What? Crochet jellyrolls
Ek is baie lief vir oumablokkies hekel of enige ander blokkie patroon. Dit gee mens vryheid van kleur en patroon. Maar somtyds raak mens moeg vir blok...
Hekel komberse
Hekel komberse
Opgestel vir hekel van rystoelkomberse vir geliefdes en vir skenkings. Patrone ook geskik vir kleuter, skoot en kniekomberse. https://vendoshop....
Kwilt met jou hekelpen en gedigte uit my hart
Kwilt met jou hekelpen en gedigte uit my hart
Ek het altyd so met jaloesie gekyk na ander vriendinne se kwiltwerk. Toe stel ek hekelboek op vir kwiltwerk. Saam met dit is ook gedigte uit my hart. ...
Hekelbersies vir Gesiggies en Gedigte uit my hart
Hekelbersies vir Gesiggies en Gedigte uit my hart
Hekelpatrone vir kleuterkombersies asook gedigte uit my hart. Gedigte kan pret wees as julle vir jul kleuters/kleinkinders dit leer. https://vend...
 

Geadverteer deur: Meyer2021 van Eltoro Park - Kimberley - Noord-Kaap 'n soeknet lid sedert 2021-02-07
Bederf jou brak!