Soek Tuisblad » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

wjas se advertensies op soeknet.co.za

 soeknet.co.za » Soek Tuisblad > Wjas van Potchefstroom - Noordwes
Neem nou 'n begrafnispolis vir daai ongewenste tyd uit, laat jou geliefdes jou met gemoedsrus en styl groet.
Henred dubbel as semi-trailer
Henred sleepwa 9,2 meters lank met massa kante vir mielies. 12R bande nog loopvlak oor. In 1984 eerste keer geregistreer. Prys R 55 000-00
John Deere 3020
Trekker in goie toestand maar staan lank (2 jaar). Starter en alternater oorgedoen. Bande 70 -80%. Prys R 25 000-00

Geadverteer deur: Wjas van Potchefstroom - Noordwes 'n soeknet lid sedert 2009-12-06
Kry jou Pick & Pay Kaart en spaar!