Soek Tuisblad » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Elsuna se advertensies op soeknet.co.za

 soeknet.co.za » Soek Tuisblad > Elsuna van Retiefspark - Lichtenburg - Noordwes
Bederf daai spesiale een.
Meganiese plaaswerk gesoek
R123.00
Ek is n 61 jarige getroude man opsoek na enige meganiese plaaswerk. Herstel van alle plaas implemente, trokke ens. Kennis van ploeg en plant. 
Mnr
Bejaarde getroude man opsoek na meganiese en algemene plaas werk met verblyf. Het meganiese ondervinding in alle plaas implemente, trokke, trekkers, b...
Mnr
R1 234.00
Egpaar opsoek na meganiese werk en admin werk op n plaas in Oos Kaap, Wes Kaap of Noord Kaap. Man baie ondervinding in plaas implemente, pompe, trokke...
Werktuigkundige
Afgetrede egpaar opsoek na enige instandhoudings/ meganiese/ admin werk op n plaas. Man het ondervinding in plaas implemente, trokke, trekkers ens. Vr...

Geadverteer deur: Elsuna van Retiefspark - Lichtenburg - Noordwes 'n soeknet lid sedert 2018-11-08
Bederf jou brak!