Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Registrasie Help

Voor jy kan aan teken of 'n advertensie plaas sal jy eers moet registreer. Die registrasie proses is eenvoudig en slegs velde met die rooi ster (*) is verpligtend.

Teken Aan

Indien jy reeds geregistreer het, sal jy kan inteken. Sodra jy suksesvol aan geteken het sal die My SoekNet skakel vertoon heel bo aan die bladsy as een van die hoof keuse skakels. Deur aan te teken sal jy in staat wees om die volgende te doen:

Probleme met aan teken?

  • Jou wagwoord vergeet? Ons sal vir jou 'n nuwe wagwoord per e-pos stuur.
  • Kan steeds nie inteken nie? Bevestig dat jou webleser koekies kan stoor.
Adverteer

Teken aan voor jy 'n advertensie plaas. Advertensies is gratis en jy kan jou advertensie enige tyd wysig of verwyder. Probeer so veel moontlik se in jou advertensie en onthou 'n prentjie spreek 'n duisend woorde.

Stappe om te volg om jou advertensie te plaas:

  • Registreer en teken aan.
  • Gaan na die advertensie area en kies jou kategorie deur daarop te kliek, jy sal tot op die onderste kategorie vlak moet kies, dan sal die advertensie vorm vertoon.
  • Op die advertensie vorm kan jy jou advertensie beskryf deur van die wysiwig gereedskap gebruik te maak. Jy kan ook HTML in voer.
  • Sodra jy tevrede is drup die "Plaas Advertensie" knoppie

Jy kan prente laai soos volg:

  • Gaan na die item wat jy wil laai of bewerk waar jy die beskrywing insit en kliek op die plek in die beskrywing waar jy die prent wil inlaai.
  • Druk op die boom -> dit sal 'n nuwe venster laat opspring.
  • In die nuwe venster by Laai 'n prent "Browse" en kies jou prent.
  • Druk nou die boonste (nb!) laai knoppie en wag todat die prent in die beskrywing laai na die venster wat opgespring het toegemaak het.
Soek

Begin soek per kategorie en kliek op die kategorie waarin jy iets soek.
As daar advertensies in die kategorie is word dit aangedui met 'n nommer langs die kategorie naam bv. Landbou (152), beteken daar is 152 Landbou advertensies.
Hou aan kliek tot jy op die advertensie van jou keuse is.

 

2017-10-22 22:56:44 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.03358 sekondes vir 54.80.10.56