Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
 Soek Advertensie
Neem nou 'n begrafnispolis vir daai ongewenste tyd uit, laat jou geliefdes jou met gemoedsrus en styl groet.
39 wit man soek werk 39 wit man soek werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Lewensversekering sakpas in jou taal.

39 wit man soek werk

Hi daar ek is opsoek na plaas werk beryt om te leer. Ek is enkle loopend gee nie om vir lang ure nie hou baie van natuur en kom uit logistics agtergrond import en exports salaris is ook nie probleem nie al wat ek soek is verblyf en kos en klein salaris net om mens se persoonlike goed te kan koop. Ek is vanaf Pretoria en wil graag uit die dorp lewe beweeg. Julle kan my gerus skakel ek is onmididelik beskibaar. Bikie van my self ek is hardwerkend het motor en motorfiets lic ek het baie slegte duik in lewe gevat en alles verloor wat ek gehad het en wil nuwe begin maak.

 

Vorige6 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks.

 
Kontak Nicolaas78 via e-pos.
Selfoon Nommer:0842230710
Geadverteer deur: Nicolaas78
'n soeknet lid sedert 2018-02-17.
Alle advertensies deur Nicolaas78.

Vredendal - Noord Kaap
Kaart vir Vredendal,Noord Kaap,Suid Afrika

470 besigtigings.
Geadverteer op 2018-02-17 21:07:25.
WhatsApp Iemand.
 

2018-12-16 14:38:50 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.47486 sekondes vir 52.91.90.122