Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

33jarige vrou soek betrekking op plaas » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

33jarige vrou soek betrekking op plaas 33jarige vrou soek betrekking op plaas  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

33jarige vrou soek betrekking op plaas

Ek is al jare 'n persoonlike assistent en het in die stad geland en sukkel om aan te pas. My beste punte is organisasie en beplanning ekt die jare se geduld en hou daar van om met mense te werk. Ek is baie lief vir kinders en diere. Ek kan ook jagtogte organiseer en verder enige iets anders doen. Ek is wel nie meganies aangelÃÂΒͺ nie maar is bereid om dit ok te doen, ekt wel 'n geldige rybewys. Skakel my lindy 0742958234
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Lyndie sal kan kontak.
Geadverteer deur: Lyndie.
'n soeknet lid sedert 2009-10-08
Alle advertensies deur Lyndie.
Riviera - Pretoria - Gauteng

31603 besigtigings.
Geadverteer op 2009-10-08 23:17:55.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!