Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

2x Vurkhyser Operateurs » Produksie » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

2x Vurkhyser Operateurs 2x Vurkhyser Operateurs  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

2x Vurkhyser Operateurs

R5 000.00

2x Vurkhyser Operateurs is beskikbaar binne 'n Verpakkingstoor opset in die Riversdal omgewing.

 

Minimum vereistes:

 

1.  SA Identiteits dokument

2.  SA Lisensie

3.  Vurkhyser Lisensie of minimum 6 maande operatuers ondervinding in 'n verpakkingstoor omgewing

4.  Engels / Afrikaans - verbaal en geskrewe

5.  Graad 11

 

Sou u belangstel kan u 'n CV en kopiee van alle kwalifikasies en lisensies aan admin@jirehfoods.co.za stuur of kontak Louné Jordaan by 028 713 292

Vorige2 van 5Volgende
Adverteer nou GRATIS in Produksie

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Produksie.

Kontak Jirehfoods via e-pos.
Telefoon Nommer:0287132926
Geadverteer deur: Jirehfoods
'n soeknet lid sedert 2018-11-05.
Alle advertensies deur Jirehfoods .

Riversdale - Wes Kaap
Kaart vir Riversdale,Wes Kaap,Suid Afrika

GPS: -34.0317191, 21.2487319

253 besigtigings.
Geadverteer op 2018-11-05 14:26:14.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.