Soek Tuisblad » Soek  » Landbou » Lewende Hawe » Perde » Ryperde
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

2x Pragtige Ryperde te koop!! » Lewende Hawe » Perde » Landbou » Soek » soeknet.co.za

2x Pragtige Ryperde te koop!! 2x Pragtige Ryperde te koop!!  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

2x Pragtige Ryperde te koop!!

Ek het 2 mooi ryperde te koop! Die merie is n swart, bruin boerperd en is miskien dragtig! sy sal 'n mooi Fillie kry die hings was 'n pratige Arabier perd! Die reun is 'n TB het 'n baie goeie "Breed line" en toon baie potensiaal hul albie doen! Hulle moet asb saam verkoop word! Ons het nie meer tyd vir hulle nie en wil hul graag aan 'n goeie huis besorg!! R 15 000.00 vir hulle albei met alles wat ons vir hulle het ingesluit! 1x saal, 2x Tooms, 2x Komberse ens.
Vorige16 van 19Volgende
Adverteer nou GRATIS in Ryperde

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ryperde.

Kontak Bela via e-pos.
Selfoon Nommer:0828505348
Faks Nommer:0866675053
Geadverteer deur: Bela
'n soeknet lid sedert 2008-10-31.
Alle advertensies deur Bela.

Pietersburg - Limpopo

29486 besigtigings.
Geadverteer op 2008-11-04 11:53:20.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.