Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
 Soek Advertensie
Kom speel en wen!
25 jarige jongman is opsoek na enige plaaswerk 25 jarige jongman is opsoek na enige plaaswerk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Lewensversekering sakpas in jou taal.

25 jarige jongman is opsoek na enige plaaswerk

Ek is 'n 25jarige jongman. Ken van hard werk. Is eerlik, sober, respekvol, betroubaar, optyd en is nie bang om my hande vuil te maak en te leer nie. Ek het ondervinding in bees, skaap, saai, trekkerry. Dit wat ek nie weet of ken nie, is ek meer as bereid om te leer en toe te pas. Het 'n kode 8 en wil graag 'n kode 10 bestuurslisensie verkry. Is enkellopend en bereid om te verhuis. 
Vorige3 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

 
Kontak Transformers via e-pos
Geadverteer deur: Transformers.
'n soeknet lid sedert 2019-01-24.
Alle advertensies deur Transformers.
Hertzogville - Vrystaat
Kaart vir Hertzogville,Vrystaat,Suid Afrika

81 besigtigings.
Geadverteer op 2019-01-24 08:52:45.
WhatsApp Iemand.
 

2019-02-18 02:26:59 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.05003 sekondes vir 54.226.23.160