Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Huur » Woonstelle
 Soek Advertensie
Kom speel en wen!
2 Slaapkamer woonstel te huur naby Randfontein 2 Slaapkamer woonstel te huur naby Randfontein  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.

2 Slaapkamer woonstel te huur naby Randfontein

R4 500.00
2 Slaapkamer woonstel te huur R4500 pm w/ligte ingesluit en sleutel deposito van R2500. Sober mense asseblief geen kansvatters nie. Plek vir klein tipe hondjie. Baie veilig in 17 jaar geen inbrake gehad of enige ander probleme.  Plus minus 12 kilos buite Randfontein op Hillside plotte. Skakel 0814135594
Vorige3 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Woonstelle

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Woonstelle.

 
Kontak Basjan71 via e-pos.
Selfoon Nommer:0814135584
Geadverteer deur: Basjan71
'n soeknet lid sedert 2017-12-30.
Alle advertensies deur Basjan71.

Hillside - Kocksvlei - Gauteng
Kaart vir Hillside,Kocksvlei,Gauteng,Suid Afrika

884 besigtigings.
Geadverteer op 2017-12-30 09:51:19.
WhatsApp Iemand.
 

2018-07-21 17:33:56 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.03450 sekondes vir 54.224.60.122