Soek Tuisblad » Soek  » Troeteldiere » Voรซls
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

2 African Greys in groot hok te koop » Voรซls » Troeteldiere » Soek » soeknet.co.za

2 African Greys in groot hok te koop 2 African Greys in groot hok te koop  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

2 African Greys in groot hok te koop

2 African Greys te koop. (Mannetjie 6jr oud, Wyfie 4jr oud) Wil hulle nie skei nie, saam in groot hok op wiele. Hulle praat lekker, goeie persoonlikhied, maar is nie baie mak nie. Moontlike broeipaar. Wil hok en voels gesamentlik verkoop. Ernstige kopers - Geen kansvatters asb. R8000
Vorige44 van 49Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Voรซls.

Kontak Stoffie via e-pos
Geadverteer deur: Stoffie.
'n soeknet lid sedert 2009-10-26.
Alle advertensies deur Stoffie.
Middelburg (Mpumalanga) - Mpumalanga

5637 besigtigings.
Geadverteer op 2009-10-26 19:32:29.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!