Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
 Soek Advertensie
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.
1940 Westinghouse Fridge 1940 Westinghouse Fridge  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Hou op sukkel, kom kry 'n lening teen kompiterende rentekoerse vandag nog.

1940 Westinghouse Fridge

R15 000.00
Foto 1: 1940 Westinghouse Fridge
Foto 2: 1940 Westinghouse Fridge
Foto 1: 1940 Westinghouse Fridge
Foto 2: 1940 Westinghouse Fridge

1940 Westinghouse Fridge

Ek wil graag my 1940 Westinghouse yskas verkoop. Hy is nog in n werkende toestand maar hy vries huidiglik en dit het gebeur toe ek vir hom nuwe gas in gesit het. Die handle is af gebreek maar ek het dit nog so dit kan reg gemaak word. Ek het ook sy oorspronklikke ys bakkies. Maak my n offer(Reg om te ontrek). Springs area

Vorige2 van 47Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Meubels.

 
Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Rudi1994 sal kan kontak.
Geadverteer deur: Rudi1994
Alle advertensies deur Rudi1994.
'n soeknet lid sedert 2017-11-21.
Springs - Gauteng
Kaart vir Springs,Gauteng,Suid Afrika

GPS: -26.2607243, 28.4630376

39 besigtigings.
Geadverteer op 2017-11-21 15:02:51.
WhatsApp Iemand.
 

2017-12-11 02:07:08 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.06213 sekondes vir 54.221.76.68